We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Psalms van 'n Huisvrou

by Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $7 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Physical Album

    Includes unlimited streaming of Psalms van 'n Huisvrou via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    Purchasable with gift card

      $9 USD or more 

     

  • Book with the text of production.

    Includes unlimited streaming of Psalms van 'n Huisvrou via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    edition of 3 
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

1.
Everybody wants to live in a perfect world Vers1: A You wash the C#m dishes every D day And today’s bm paper becomes add7yesterday’s E news A You feed the C#m dog, then lock the D door And bm angels fall add7every E day. Vers2: A You laugh you C#m cry sometimes con D fused You cash your bm paycheck to pay the add7rent and the groce E ries A Answering C#m phones that’s if they D ring You bm live your add7life as you be E lieve. Brug: A Everybody E wants to live in a D perfect E world A Everybody E wants… D E D Someone - to E love them for F#m who they are D Someone who’s E honest in F#m who they are D But life E happens to A you. Koor: E But there is A no one like D me! E Who can take my f#m place? D So let me E live, let me be… A And there is A no one like you- D E Who will under f#m stand? D E So let us A be. Brug: Everybody wants to live in a perfect world….//// Koor: Koda: …life happens to all of us.
2.
Die ribbetjie 21’ Die ribbetjie praat terug Krap in haar neus En poep in die donker Wat sal ‘n man maak met so ‘n ribbetjie? Die ribbetjie kou oopmond Lag hardop En trippel rond op hoëhak skoene Wat sal ‘n man maak sonder so ‘n ribbetjie?
3.
Gotto find me a rhythm Intro: Cm fm G Chorus 1: (G7) Gotto find me a cm rhythm a fm rhythm I’m meant to G walk Gotto find me a cm rhythm a fm rhythm I’m meant to G walk Gotto find me a cm rhythm a fm rhythm I’m meant to G walk in this cm World fm G Verse 1: Ooh I can fm jump like a frog I can G slide like a snake But that’s cm not Bb who I Ab am! So fm leave me a minute fm G While I find me a …garden cm Chorus 2: (garden cm )As pretty as can be Gotto find me a garden As pretty as can be Gotto find me a garden As pretty as can be in this World. Verse 2: Now, I don’t see anyone around But someone must be here- I know ‘cause I’m missing one rib So leave me a minute While I find me a … honey Chorus 3: (honey)The honey I’m meant to love Gotto find me a honey The honey I’m meant to love Gotto find me a honey The honey I’m meant to love in this World. Verse 3: Now isn’t there a tree With some fruit and a snake? It’s just what Honey likes So leave me a minute While I find me a … rhythm: chorus3 Repeat chorus 1 Koda: Yeah
4.
Urban Cinderella Chorus: G7 She’s out on C Monday night She’s out on C Tuesday night She’s out on F Wednesday She likes to G boogie, boogie, G boogie She’s out on C Thursday night She’s out on C Friday night She’s out on F Saturday She likes to G boogie boogie boogie Minichorus:Oh but on F Sunday, G Sunday…she’s C mine My Urban Cinde C rella She’s F mine G Ain’t nobody G else like her! Verse 1: She leaves a scent behind Oh when that midnight strikes She’ll steal your heart away She’ll leave you anyway Verse 2: You’ll knock on every door Oh Just to make real sure Oh That you find her This mystery- woman Minichorus:Maybe some day some day she’s mine! My Urban Cinderella She’s mine Ain’t nobody else like her! Verse 3: Oh just to touch her lips and just to feel that kiss Your heart is melting a prince of peace and loving Verse 4: The way her body moves With every breath you loose- She’ll drive you crazy She’s too much for me! A woman
5.
Die dieet 01:27
• Die dieet 1:08’ Ek is nou al 2 weke op my nuwe dieet As ek maer is sal ek gelukkig wees Kyk, ek is in beheer Ek is vir niks bang nie Nie vir tjoklits wat vir my loer in die spens nie Nie vir wyn wat soos beloftes in die wynrak lê nie Nie vir pappies wat huis toe kom en my vet meet tussen duim en wysvinger nie Kyk meneer vandag is ek 2 kilogram ligter as gister Wel- maak dit punt twee… Sal ek dan met elke ons wat ek verloor ‘n ons liefde byverdien? Sal jy dan bietjie meer van my hou? Weer die grond waarop ek loop, aanbid? Lag oor my foute My op jou hande dra My gebrande kos weer eet Vra hoe my dag my gelukkig gemaak het? En ek is gelukkig Hier by jou In die binnekring van jou liefde Wil ek nooit weer so yskoud kry nie Jou so soek nie As jy bly op jou eie planet Mars nie En die wind waai woes op Venus Val ek om Oor ek wegkwyn Sal jy my raaksien? Die een wat langs die skaduwee lê Net vel en been.
6.
My grootste offering Intro: / dm / C / Bb / Bb / / dm / C / Bb / Bb / Vers 1: dm Dis koud en C donker va Bb naand En die dm wind C waai my Bb weg dm Iewers brand ‘n C lig daar Bb binne dm Gooi sy C ligkring oor die Bb gras Vers 2: F O laat my weer Bb veilig voel by jou C Dra my tot F in jou binnekring dm Gee my ‘n Bb staanplek in die lig C Brug: dm Soms sweef ek, Bb soms leef ek gm A net vir jou dm Soms sweef ek, Bb soms leef ek gm A net vir A7 jou Koor: En dm hier is C my Bb lewe C nou dm Hier is C my Bb offerhande dm Ek C het my Bb siel ver C koop En dm dit C is my Bb grootste C offer F ing Vers 3: O jy’s soms die wind wat deur my waai Mmm miskien die koue winterweer oooo Maar altyd ‘n hawe as ek vlug Brug: Soms sweef ek, soms leef ek net vir jou Soms sweef ek, soms leef ek net vir jou Koor: En hier is my lewe nou Hier is my offerhande Ek het my siel verkoop En dit is my grootste offering
7.
Die offerhande 1:00 Ek vergewe jou Vir alles Ek het dit nie geweet nie Dat ek jou soos ‘n sakkie suiker met my rondra nie Elke dag ‘n bietjie bygooi Dit bêre Alles wat seermaak Woorde Kyke Stiltes Tyd So lankal al Ek begin nou skoon Ek het gisteraand al die suiker uitgeskud En die kardoesie recycle Ek kan nie meer nie Nie meer huil nie Nie meer dra nie Ek wil nou los wees Ek wil nou weer voor begin Al die sere sal weer toegroei En die kneusplekke sal genees En ek sal nog onthou En dit sal my sterker maak En my hart sal weer volloop Met alles wat ek onthou wie ek is Ek het albei hierdie hande nodig vir juig Ek het ‘n offer om te bring en my bladsy is weer skoon Vergewe my my sonde soos ek my skuldenaars vergewe Here Nou Vir die eerste keer Verstaan ek dit…
8.
Jy het gesê jy sal die vuur vir my warm hou Koor 1: C Jy het geEsê jy sal die Fvuur vir my Gwarm hou CDie vuur warm Ehou totdat ek Fkom wooGw En as ek amkom, Fas ek Gkom Vers 1: Want ek is op C pad na my Edrome Na my Ftoekoms wat ek Ghoop myne is, En daars C dinge wat net Eek kan doen Wat Fjou soms agterGlaat, Pre-Koor : (G7)Maar ek kom altyd C terug terug na G jou, na waar ek am hoort waar jy my G warm maak met jou Fhande G o van C binne. Koor 1: Vers 2: Want die Paarl is ver en koud vannaand en my reismaat is die stil donker pad, maar jou vuur sal my weer warm maak, my toevou teen jou bors Pre-Koor : Koor 2 (Modulasie): D Jy’s rooi warm f#m wyn want jy’s my G huis my A vesting D by jou bly die f#m wêreld net ‘n ver ge G sig A ooo bm naby G jou, naby A jou Naby jou va D naand.
9.
Die verlore muntstuk 47’ Hier staan ek met my skoppie en borsel Geanker met my ketting Wat my driehonderd en sestig grade In die rondte toelaat Kan ek my verlore muntstuk soek Onder die mat Agter die tafel In die wasbak onder die borrels skuim van skottelgoedwater Op die broodplank tussen skaafsels wortels en netjiese blokkies aartappel Word ek nie verlei deur ‘n swart afgod nie Wat praat sonder om te luister nie Wat nie munstukke verstaan wat weg is nie My reënboog kom As die glase blinkgewas langs die wasbak staan Op ‘n ry Dan juig dit Baie Reenboë En môre soek ek verder na my munstuk Ek is nie weg nie Ek is hier Loof ek 360° my Here En ons speel saam En maak lekker reenboë hier in my kombuis.
10.
Kan jy my nog liefhê? X: Cm Kan jy my nog Bb liefhê Noudat ons Ab weet ek’s onvol G maak Ek’s nie per Cm fek nie: Bb Ab Oo ek skiet te G kort? X: Cm Kan jy my nog Bb liefhê Noudat ons Ab weet ek’s onvol G maak Ek’s nie per Cm fek nie: Bb Ab Oo ek skiet te G kort? Instrumentaal: I: (G) / Cm / Ab / fm / G / G II: / Cm / fm / Bb / Eb Ab / G /G 7 /Cm ((// Cm /Bb /Ab /G)) X:Kan jy my nog liefhê Noudat ons weet ek’s onvolmaak Ek’s nie perfek nie: Oo ek skiet te kort Instrumentaal
11.
Fôkkol pappa, fôkkol 1:06 Wat het jy vandag met jou dag gemaak? Fôkkol pappa, fôkkol Ek sit mos met my dik gat op die bank En lees my koerant Fôkkol pappa, fôkkol Ek is maar net Myself Die een wat jy 5 uur omrol vir seks Ek’s maar net Myself wat jy opwen Om die kos te maak Om die wasgoed te was Om die wasgoed op te hang Om die wasgoed af te haal Om die wasgoed droog te draai Om die wasgoed weg te pak Voor jy by die huis kom En die hele huis wag swanger op jou tuiskoms Is so bly dat jy eindelik hier is sodat ons almal kan asemhaal Want mog die vloer betyds gemop wees Mog die kinders nie speel met poppe en karre en snert wat rondlê nie Want goed wat rondlê maak vir pappa mal Ek word gedefinieer deur my huis se vloer Lê daar ‘n krummel Skreeu dit: ‘n getuie teen my Is ek minder Blink die vloer Is ek meer Maar Daar is altyd iets Wat ontbreek En wat breek In my. Jy maak my seer as jy my so definieer Ek hou nie van opwen speel nie Mop self jou blêddie vloer!
12.
‘n Bolletjie wol 1:00 Ek raak deurmekaar Is dit ek? Of is dit jy? Wie se skuld is dit nou weer dat ons nie klaarkom nie? Dat ons nie gelukkig is nie? Ek wil die besem gaan haal en ‘n stukkie grond skoonvee Sodat ons dit punt nul kan noem En net daar voòr begin Maar ek is te bang om jou te vra Want jy beheer alweer die situasie Met senarios van hoe ek sal klaarkom sonder jou En jy sonder jou kinders Jy sal liewer alles opgee As om na my te kyk as ‘n mens wat jou kan aanvul Eerder as iemand wat nie jy is nie. Liewe Here Maak hierdie man se oë oop En myne Wanneer ‘n bolletjie wol koek: Sny jy die koek uit en begin weer met ‘n reguit stuk. Miskien sal dit seer wees Ek weet nie Al wat ek weet is Ek is nog hier Ek is moeg geworstel om dinge uit te pluis Ek wil eintlik net in jou arms val En na jou hartklop luister Dis al
13.
Wie sou jou kon liefhê soos ek? TEMPO: 130 Inleiding : C G6 am/ F G toonleer// C G6 am A: Wie sou jou kon liefhe soos ek? F G Kom lê hier in my liefde C G6 am Wie sal jou kan liefhê soos ek? Em6 F G Skuil in my karos van liefde C G6 am B: Ek glo in liefde F G toonleer Wat so lekker met my kop kan mors C G6 am Ek glo in jou: F G `n duisend soene op my lyf kan los C C: Ek nooi die maan G6 En ek roep die son am Versamel die sterre in die lug F Vanaand sal ons waak oor jou G Ja, ons sal waak oor jou. A: B: C:
14.
How can I stay? Verse1: C C7 It won’t be the F first time G I won’t be C lonely There’s so many F others G Standing out C side. Verse 2: No more pre F tending, Pre G tend that it’s C working. I know that you F love me, G But it’s me you don’t C want. Chorus: How can I am stay? When everything’s F wrong- How can I C stay? When I’m not what you F want- G How can I am stay? When the miracle’s F gone… This is not my C life oo F It’s G better to C run G C. Verse 3: I thought there’d be choices Be it left, be it right But now there’s just your way And it can never be mine. Verse 4: And isn’t it funny That the road will end here? When I was beginning To conquer my fears? Bridge(on chorus melody): Is there not one sky? with so many stars I’ll catch me a moonbeam And the darkness will hold me. There’s some kind of comfort That you are not here. And why would I need you? When I’m happy right here. Chorus:
15.
Honger kinders 51’ Honger kinders Skop Stamp Beur voort Skree vir aandag met arms en bene Wat roei Wat verdrink Tussen al die woorde En pyn En stiltes En toe deure En teruggehoue emosies Wat bly hang Soos ‘n dak oor die kop Die donderwolk Wat wag om te breek Maar nie klaarkry nie Kom bietjie hier Dan hou ek jou vas Kyk ek tel jou op my skoot Pas jy hier in my arms En druk jou Gee jou soentjies En vryf my hand deur jou hare Is ons vreemdes vir mekaar Maar ek is hier en ek is naby jou En ek luister net vir jou My honger kind Want vandag sal ek jou mamma wees En jy sal veilig voel En soos ek jou toevou Herken jy my miskien as Jesus Voel ons nie alleen nie Ek het jou nodig om lief te hê En jy vir my En ons vir Jesus Stil Hy ons honger saam
16.
Storm 03:17
Storm Koor (deel 1) : C Speel vir my G sagte musiek am Note wat draai en draai en F gly G Oor my C siel C Musiek wat my G siel sal verkwik My am hart sal kom vang en tem en F sus G Die donder sal C keer Koor (deel 2) (mod) D Speel vir my A alles wat jy bm ken G Al is dit em net in jou A kop oohoo D Speel dit om A vrede te be bm waar G A Speel dit vir D my Vers 1: D Daar is ‘n f#m storm wat dreig va G naand In hierdie A huis In hierdie D huis En oo die f#m stilte was o so G soet En nou’s ek G bang A Ek’s bang vir die bm storm. (Instr)/ / bm/bm /bm / bm Vers 2. Ons bly so naby en tog so ver Om nou te stry En te baklei Oor al die dinge wat sou kon wees Die tyd is nou En nou gaan verby. Brug: bm Bliksem, bliksem, bliksem strale G En die A donder kom bm weer, Kom weer bm Harder, sagter, onvoorspelbaar G Wie sal die A donder kon bm keer, Kon keer? En daars bm geen verweer teen sy sweepslaghoue nie En dit bm donder waar jou hart dit sal voel F# Wie sal die donder kon bm keer, Kon keer? Koor (deel 1) Koor (deel 2) (mod)
17.
Stilte na die storm 29’ Here, hierdie bed wat hier voor my is Soos `n stormagtige oseaan Mag ek dit regtrek tot eer van U naam En die kreukels gelyk maak En hierdie bed die nuwe vrede weergee Wat U vir my elke dag gee Sodat my dogtertjie vanaand U om haar kan voel In haar diepe slaap U het die storms stil gemaak Here- ek ook In U Naam.
18.
A mothers prayer Pre-chorus: C For the first time There’s G more to me then me For the F first time Oh it dm happened sudden G ly F I had dreams, I had G worlds to conquer But now my C life is G in your am hands My F life is in your G hands... Chorus: C My G life will F never be the G same without you C My G life has F changed for G ever C in My G life: I didn’t F know how much I would G love you F And this G is my C prayer Verse 1: I C wish that the world could G be your playground That you're F born on a holi G day C Wish that your heart would G always guide you That you'll be F happy on your G way F Wish that I could G be your best friend A am shelter in your life F Wish that I could G be a footlight Or just a dm love song in your G heart F And all I know is that… Verse 1 (repeated): I wish that the world could be your playground That you're born on a holiday Wish that your heart would always guide you That you'll be happy on your way Wish that I could be your best friend A shelter in your life Wish that I could be a footlight Or just a love song in your heart Chorus:
19.
Rondom die etenstafel 1:00 Jy kom soos die duiwel Om my te verlei My eie bloed Kyk jy vir my En weet jy wat my om ellie Want jy ken my beter As enige een hier Jy het die donker dieptes van my lyf ontgin Gevoed in my Plasenta naby Jy het jouself losgebeur van my lyf En kom vassuig aan my bors Tot ek melk gebloei het Tot die laaste druppel Toe los jy my met jou eerste treë Met wagtende hande Keer ek Maar jy hardloop vèr vooruit Ek is verbaas En trots Op jou Dis net hier- Rondom die etenstafel wat jy iemand met jou saambring Wat ons simbiose kom versteur Groei jy ‘n stert met horings Wat my moerderhart kneus Want jy beur teen alles Maar Ek wag vir jou Weet Wat ek in jou het Sterte kap ons af En daai horings verdwyn Sodra jy my moesie -hier op my ken- Weer vrywe.
20.
Jean 02:31
Jean Vers 1: C Jy is nou hier: jy’s nou ‘n G deel van my Hoe E7 kan dit ooit am anders wees? My F lewe G is so vol van C jou. Vers 2: C Jou naam is Jean Jy nooi die G sonskyn in E7En bring am verandering Maar ek F ruil jou G nooit vir goud of C glorie. Pre-koor: Want E7Jean beteken am liefde en F liefde’s G wat jy C gee. Koor: C Jean vir die F vreugde wat jy G bring as jy E lag wil my hart am sing F Jean staan vir G vreugde C Jean wens ek F kan jou alles G gee Net wat jou E hart begeer en am meer F Jean staan vir G alles wat jy C gee. Vers 3: So afhanklik en broos Jy is ‘n wonderwerk Jy groei en word so gou sterk En kyk op na my vir ouerleiding. Vers 4: Ek ‘s maar net jou Ma Onseker oor wat dit bring Maar ek sal my beste gee Ek leer saam met jou die pad na menswees. Pre-koor: & Koor
21.
My Dogtertjie Hoe kan ek jou wys dat ek wel vir jou lief is as dit my frustreer om jou elke dag te versorg? Ek vee jou boude af Ek kam jou hare Ek gee jou kos Maak jou earl grey tee Met ekstra suiker En jy is so ‘n lawwe ding! Ek wil jou heelhou Maar jy breek weg, uit En proe die wêreld eerstehands Ek het al vergeet hoe Maar jy wys my weer En jy is lief vir my Druk my Soen my Soek my Nader my Vetrou my Verwege my Elke dag Jy is so ongelooflik Ek leer daagliks Ietsie van jou Ietsie van myself Ek kan nie wag vir môre nie As jy wakker word nie Om te sien hoe jy grootword nie Word tog gou gesond, my kind Ek is te lief vri jou Jy hoes Jou neus lop En ek onthou hoe dit voel-rooi afdop neus met ‘n kooltjie bors Word tog gou gesond Kom ons gaan pluk liewer blomme Of ek leer jou naaldwerk En dan ist jy jou warm klein handjie in myne Wabnt ek verdien jou nie Maar dis so lekker Om jou so bietjie hier by my te hê En kyk net hoe inspireer jy my Ek is baie lief vir jou my dogter -Mamma
22.
Wie sal oor my waak? A: Cm Ek waak oor jou soos ‘n moeder fm Jy roep my G naam en ek is Cm daar Cm Maar wie sal dan oor my waak fm Wie sal G oor my Cm waak? B: fm Die verlede, Cm die hede Die G toekoms wat Cm gaan, verbygaan fm Dis my lewe, Cm my hele wese G En net jy wat bly Cm staan Mmmm fm m net G jy wat bly Cm staan C: Cm En soms wil ek fm vasskop en G rebel Cm leer Teen al die roe fm tine: G jy’s in be Cm heer Soms wil ek fm klein word G En Ab saam kom inklim D: Want in jou fm wiegie maak G alles weer Cm sin Mmmm net in jou fm wiegie maak G alles weer Cm sin.
23.
Koppie tee 01:24
Koppie tee 1:14’ Dit is so lekker Om so saam met jou om die tafel te sit Ek gooi ons koppie twee dubbel vol Jy hou ook nie van so baie reënweer nie En die mis kry my onder Ek het vergeet hoe lekker ons kan kuier om ‘n tafel En ek het jou ook gemis Ons moet dit meer doen So gesels En saamstem oor goed Daar is soveel wat ek met jou wil bespreek En met jou uitklaar oor hoe jy daaroor voel. Ons het saam oud geword Ek en jy Maar ons is maar nog dieselfde: Pars blomme in die Bybel En onderstreep die feite Niks het verander nie Dis net die muurpapier wat afdop van my kamer Dit kort verf Die tasse staan in die hoek Altyd oppad iewers heen Of dit die regte besluit was, die regte bestemming? Ek weet nie Solank ek jou net nie weer verloor nie: Dis soos ‘n blindekol links en regs hê Of liewer: oogklappe Ek sien nou alles helder So bly nog bietjie Dan sit ons net so En dinge uitpluis Dis so lekker My beste vriendin. Ek en myself
24.
Kyk tog mooi na jouself my ma Vers 1a: C Ek kan nie jou F lewe vir jou G ly nie Kan nie jou em drome vir jou am bou nie Verstaan nie die F paaie wat jy G loop nie. Vers 1b: C Tog wens ek jou F lewe bly ge G spaar al is dit em dan net nog ‘n am jaar, Want jy bly die F anker wat my G hou Brug 1: am O leef deur F my En G sien my kinders C groot word En F kyk tog dm mooi na jou G self. am Jy’s ge F leen aan die G wêreld met ‘n C rede Die F skaakbord G se grootste C pion. Brug 2: Soms am wens ek ek kan jou vashou en F in my lewe hou Maar dan G weet ek jy sal wil wegbreek Jou C lewe weereens gee Vir F almal: jou G lewe C gee F Kyk tog G mooi na jouself, my C Ma Vers 2a: Ek kan nie sê links of regs is reg nie Ek kan nie die heelpad saam kom loop nie Want o hierdie langpad kom van ver Vers 2b: Maar ons het dit saamgeloop, my Ma daars hierdie naelstring wat ons dra Oor alles, deur wat ver is, liefde dra… Brug 3:F My liefde dra jou G hoog as jy soms C twyfel E aan die am lig F My liefde dra jou G hoog om jou te C troos… Te E troos as jy am bang is. Want o my F liefde G sal jou C dra F Kyk tog G mooi na jouself, my C Ma
25.
I’m just so happy to be here Chorus: C Every day is a beginning Em Every day is a prayer F Every day is a dm victory In my G life I’m just so happy to be am here I’m just so happy to be am here Verse 1:It’s a F chance to fool the world that I’m sur am viving But I am F lost and so hungry to be am found And there’s A F nother side that I’ve been am dreaming of When this F life just makes no sense I long for dm freedom: to be G saved. Chorus: Bridge: I feel my F pulse to feel a heartbeat Check my G chest to look for movement If there’s an C image in that G mirror I must still be am here. Verse 2: And I struggle to understand why I’m still standing? There must be something deep inside that is stronger than me Or is there Some-one out there with a sense of humor? Why, oh why can this be fair? Another chance to face my chains… Chorus:
26.
Die verlore seun 2:00 24 Februarie 2010, 144 pond; BMI 24.9 =normal weight Ek is hier Uiteindelik Ek het jou gesoek onder die sneeukombersie En jou daar gevind Jou daar sien koudkry en bewe En vandag gooi jy daardie vetkombersie af Loop ek oor die heuwel en kyk vooruit na die lig Wag U soos ‘n Vader met ‘n naglantern Altyd op die uitkyk vir die tuiskoms Sien ek U staan tussen die koringlande en wingerd Met die stof wat in sirkels opwaai teen Jou bene En ek begin vinniger draf Afdraend af En dit gaan amper te vinnig, my arms swaai wild (Johannesburg flits verby, Pretoria en Stellenbosch) (die huis, die hond, die kat, eksamens, skole, bokse en nogmaals bokse) En ek voel hoe U my voete lig en dra bo-oor die duwweltjies Sweef ek Moeiteloos Soos die gras groei Nie probeer nie Net Groei !!! En skielik is ek amper by die huis Oppad Ry ek 42 km en noem dit: My Marathon En ontvang U my soos die verlore seun Altyd welkom, verkwik my siel, water op my droeë lippe. Abba- U het my ge-abba Ek het gedog ek is weg en verlore en vergete tussen die reënpoele en wind Ek het gedog U het my vergeet op ‘n vreeslike koue plek Noord van genade Maar eintlik het ek net geswerf in my kop Was ek nog al die tyd hier In my lyf Digby Naby Ek Leer ek dis net die muurpapier wat verander Maar U genade bly my Noord “ ”Bly in my.” ” Ek sal Here- ek belowe.
27.
Taking back the night Verse 1: C Women of the world cry a G tear For your F tears G are heard in C heaven C Running- to the G ocean F Giving G - life to C nations. Chorus: ‘Cause we are am taking back the night Who is lost and so lonely And so F scared of the anger of this life! C Mother and child… F Stand G ing am underneath one sky Filled with stars and the moon And the F darkness cannot fade the light C Burning, burning with F in G. We are taking back the am night We are taking back the am night. Verse 2: Women of the world do not fear I am here: I am your sister Raise your voice on silence On all the secrets, on all the pain Cause we are…(Chorus)

credits

released September 9, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this album or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: