We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Physical Album

    Includes unlimited streaming of Psalms van 'n Huisvrou via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    Purchasable with gift card

      $9 USD or more 

     

  • Book with the text of production.

    Includes unlimited streaming of Psalms van 'n Huisvrou via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    edition of 3 
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

lyrics

Die verlore seun 2:00
24 Februarie 2010, 144 pond; BMI 24.9 =normal weight

Ek is hier
Uiteindelik
Ek het jou gesoek onder die sneeukombersie
En jou daar gevind
Jou daar sien koudkry en bewe
En vandag gooi jy daardie vetkombersie af
Loop ek oor die heuwel en kyk vooruit na die lig
Wag U soos ‘n Vader met ‘n naglantern
Altyd op die uitkyk vir die tuiskoms
Sien ek U staan tussen die koringlande en wingerd
Met die stof wat in sirkels opwaai teen Jou bene
En ek begin vinniger draf
Afdraend af
En dit gaan amper te vinnig, my arms swaai wild
(Johannesburg flits verby, Pretoria en Stellenbosch)
(die huis, die hond, die kat, eksamens, skole, bokse en nogmaals bokse)
En ek voel hoe U my voete lig en dra bo-oor die duwweltjies
Sweef ek
Moeiteloos
Soos die gras groei
Nie probeer nie
Net
Groei !!!
En skielik is ek amper by die huis
Oppad
Ry ek 42 km en noem dit:
My Marathon
En ontvang U my soos die verlore seun
Altyd welkom, verkwik my siel, water op my droeë lippe.
Abba-
U het my ge-abba
Ek het gedog ek is weg en verlore en vergete tussen die reënpoele en wind
Ek het gedog U het my vergeet op ‘n vreeslike koue plek Noord van genade
Maar eintlik het ek net geswerf in my kop
Was ek nog al die tyd hier
In my lyf
Digby
Naby
Ek
Leer ek dis net die muurpapier wat verander
Maar U genade bly my Noord
“ ”Bly in my.” ”
Ek sal Here- ek belowe.

credits

from Psalms van 'n Huisvrou, released September 9, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: