We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Physical Album

    Includes unlimited streaming of Psalms van 'n Huisvrou via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    Purchasable with gift card

      $9 USD or more 

     

  • Book with the text of production.

    Includes unlimited streaming of Psalms van 'n Huisvrou via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    edition of 3 
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

lyrics

• Die dieet 1:08’

Ek is nou al 2 weke op my nuwe dieet
As ek maer is sal ek gelukkig wees
Kyk, ek is in beheer
Ek is vir niks bang nie
Nie vir tjoklits wat vir my loer in die spens nie
Nie vir wyn wat soos beloftes in die wynrak lê nie
Nie vir pappies wat huis toe kom en my vet meet tussen duim en wysvinger nie
Kyk meneer vandag is ek 2 kilogram ligter as gister
Wel- maak dit punt twee…

Sal ek dan met elke ons wat ek verloor ‘n ons liefde byverdien?
Sal jy dan bietjie meer van my hou?
Weer die grond waarop ek loop, aanbid?
Lag oor my foute
My op jou hande dra
My gebrande kos weer eet
Vra hoe my dag my gelukkig gemaak het?
En ek is gelukkig
Hier by jou
In die binnekring van jou liefde
Wil ek nooit weer so yskoud kry nie
Jou so soek nie
As jy bly op jou eie planet Mars nie
En die wind waai woes op Venus
Val ek om
Oor ek wegkwyn
Sal jy my raaksien?
Die een wat langs die skaduwee lê
Net vel en been.

credits

from Psalms van 'n Huisvrou, released September 9, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: