We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Physical Album

    Includes unlimited streaming of Psalms van 'n Huisvrou via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    Purchasable with gift card

      $9 USD or more 

     

  • Book with the text of production.

    Includes unlimited streaming of Psalms van 'n Huisvrou via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    edition of 3 
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

lyrics

Koppie tee 1:14’

Dit is so lekker
Om so saam met jou om die tafel te sit
Ek gooi ons koppie twee dubbel vol
Jy hou ook nie van so baie reënweer nie
En die mis kry my onder
Ek het vergeet hoe lekker ons kan kuier om ‘n tafel
En ek het jou ook gemis
Ons moet dit meer doen
So gesels
En saamstem oor goed
Daar is soveel wat ek met jou wil bespreek
En met jou uitklaar oor hoe jy daaroor voel.
Ons het saam oud geword
Ek en jy
Maar ons is maar nog dieselfde:
Pars blomme in die Bybel
En onderstreep die feite

Niks het verander nie
Dis net die muurpapier wat afdop van my kamer
Dit kort verf
Die tasse staan in die hoek
Altyd oppad iewers heen
Of dit die regte besluit was, die regte bestemming?
Ek weet nie
Solank ek jou net nie weer verloor nie:
Dis soos ‘n blindekol links en regs hê
Of liewer: oogklappe
Ek sien nou alles helder
So bly nog bietjie
Dan sit ons net so
En dinge uitpluis
Dis so lekker
My beste vriendin.

Ek en myself

credits

from Psalms van 'n Huisvrou, released September 9, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: