We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Kyk tog mooi na jouself, my ma

from Psalms van 'n Huisvrou by Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Physical Album

    Includes unlimited streaming of Psalms van 'n Huisvrou via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    Purchasable with gift card

      $9 USD or more 

     

  • Book with the text of production.

    Includes unlimited streaming of Psalms van 'n Huisvrou via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    edition of 3 
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

lyrics

Kyk tog mooi na jouself my ma

Vers 1a: C Ek kan nie jou F lewe vir jou G ly nie
Kan nie jou em drome vir jou am bou nie
Verstaan nie die F paaie wat jy G loop nie.
Vers 1b: C Tog wens ek jou F lewe bly ge G spaar
al is dit em dan net nog ‘n am jaar,
Want jy bly die F anker wat my G hou
Brug 1: am O leef deur F my
En G sien my kinders C groot word
En F kyk tog dm mooi na jou G self.
am Jy’s ge F leen aan die G wêreld met ‘n C rede
Die F skaakbord G se grootste C pion.
Brug 2: Soms am wens ek ek kan jou vashou
en F in my lewe hou
Maar dan G weet ek jy sal wil wegbreek
Jou C lewe weereens gee
Vir F almal: jou G lewe C gee
F Kyk tog G mooi na jouself, my C Ma
Vers 2a: Ek kan nie sê links of regs is reg nie
Ek kan nie die heelpad saam kom loop nie
Want o hierdie langpad kom van ver
Vers 2b: Maar ons het dit saamgeloop, my Ma
daars hierdie naelstring wat ons dra
Oor alles, deur wat ver is, liefde dra…
Brug 3:F My liefde dra jou G hoog as jy soms C twyfel E aan die am lig
F My liefde dra jou G hoog om jou te C troos…
Te E troos as jy am bang is.
Want o my F liefde G sal jou C dra
F Kyk tog G mooi na jouself, my C Ma

credits

from Psalms van 'n Huisvrou, released September 9, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: