We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Physical Album

    Includes unlimited streaming of Psalms van 'n Huisvrou via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    Purchasable with gift card

      $9 USD or more 

     

  • Book with the text of production.

    Includes unlimited streaming of Psalms van 'n Huisvrou via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    edition of 3 
    Purchasable with gift card

      $10 USD or more 

     

lyrics

Die offerhande 1:00

Ek vergewe jou
Vir alles
Ek het dit nie geweet nie
Dat ek jou soos ‘n sakkie suiker met my rondra nie
Elke dag ‘n bietjie bygooi
Dit bêre
Alles wat seermaak
Woorde
Kyke
Stiltes
Tyd
So lankal al
Ek begin nou skoon
Ek het gisteraand al die suiker uitgeskud
En die kardoesie recycle
Ek kan nie meer nie
Nie meer huil nie
Nie meer dra nie
Ek wil nou los wees
Ek wil nou weer voor begin
Al die sere sal weer toegroei
En die kneusplekke sal genees
En ek sal nog onthou
En dit sal my sterker maak
En my hart sal weer volloop
Met alles wat ek onthou wie ek is
Ek het albei hierdie hande nodig vir juig
Ek het ‘n offer om te bring en my bladsy is weer skoon
Vergewe my my sonde soos ek my skuldenaars vergewe Here
Nou
Vir die eerste keer
Verstaan ek dit…

credits

from Psalms van 'n Huisvrou, released September 9, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: