We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

2. ‘n Nuwe lied (Joh 3:16)

V1: Sing tot die Heer ‘n nuwe lied,
sing van sy almag en wat dit bied.
Jy weet as jy glo,
word jou lewe vol van Hom.

Koor: So moenie jou rug draai nie,
op Sy genade nie,
hou sy hand styf vas.
hou sy hand styf vas.

V2: Sing tot die Heer ‘n nuwe lied,
sing van sy liefde en wat dit bied.
Jy weet, as jy glo,
gee Hy sy seun wat kom red.
Koor:
V3: Sing tot die Heer ‘n nuwe lied,
sing van sy vrede en wat dit bied.
Jy weet as jy glo
bly Sy Gees binne jou.
Koor:

Brug: Nuwe note tot Sy eer,
vars akkoorde vir my Heer.
Hy gee my lewe,
Hy is my Heer.

Outtro: Want so lief het God die wêreld gehad
Dat hy sy enigste seun gegee het
Sodat niemand ooit verlore sal gaan
Maar die ewige lewe verkry het.

V1: Sing tot die Heer ‘n nuwe lied,
sing van sy almag en wat dit bied.
Jy weet as jy glo,
word jou lewe vol van Hom.

Koor: So moenie jou rug draai nie,
op Sy genade nie,
hou sy hand styf vas.
hou sy hand styf vas.

credits

from My Beker Loop Oor, released January 22, 2021

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: