Santa Toeter Song​(​Kry jy lekker warm man​?​)

from Gese​ë​nde Kersfees Somer Kersfees by Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Physical Album

    Includes unlimited streaming of Geseënde Kersfees Somer Kersfees via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    edition of 30 
    Purchasable with gift card

      $9 USD or more 

     

lyrics

Santa Toeter song(Kry jy lekker warm?)
am F dm E/ am F dm E
V1: am Santa kom aan met sy rendiere(rendiere)
Deur deur die F donker nag, met sneeu en klokkies wat lui
So ver dm blindend is die son van Afrika(Afrika),
Sy E rendiere oorverhit./"kry julle lekker warm, man?"

Koor: am Toe-toereroet toeroete-roet
Stellenbosch verkeer
F Toe-toereroet toeroete-roet
Kan ek jou iewers heen neem?
dm Toe-toereroet toeroete-roet
Kan ek jou help meneer?
E Toe-toereroet toeroete-roet
Jy lyk nogal baie na Kersvader!

V2. am Koos sit langs die pad met sy rooi pakkie(rooi pakkie)
F Weg is al die persente net die slee het gebly
Die dm kinders van Cloetesville speel kaalvoete(kaalvoete)
Die E son wat nog hoog bly sit. /"Kry jy lekker warm, man?"

V3. am Het jy al gehoor van load shedding(load shedding)?
F Deur die donker nag gaan jy g'n huis kan kry.
En dm wie gaan al die persente dra(persente dra)
En E wag tot die sonder ondergaan? /"Kry jy lekker warm, man?"

V4. am Santa kom aan met die taximan(taximan)
F Deur die besige strate met klokkies wat lui
dm Wat het jy daar op die agterseat(agterseat)?
Dis E Rudolf die rendier-dis hy! /"Kry jy lekker warm, man?"

am Ons soek n boom, n boom/ Met vriende en familie
F Nevermind die persente/ Dis my boom hierdie
dm Ons is almal nou hier/ Ons is reg om dit te vier
Waars E Kersvader?

En dis n Krismissong / En Tilla is in die song
En Hendrik is in die song/ Gaan roep die kinders
Waars die kinders / Gaan roep hulle!
Hy’s hiers!/ En dis ‘n Krismis song.

credits

from Gese​ë​nde Kersfees Somer Kersfees, released September 9, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: