We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Gese​ë​nde Kersfees Somer Kersfees

by Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $7 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Physical Album

    Includes unlimited streaming of Geseënde Kersfees Somer Kersfees via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    edition of 30 
    Purchasable with gift card

      $9 USD or more 

     

1.
Geseënde Kersfees Koor: CGeseënde-seënde FKersfees en ‘n voorGspoedige nuwe Cjaar Mag jy amliefde vind en Fweggee Mag die GStem in jou hart jou dra. V1. Mag jy die Cpad voor jou herken as Fmaklik en jou Gvoete dans in die Creën mag God se amengele oor jou Fwaghou Jou Gtroos en ondersteun. Prekoor: FGeGloof gee ons amvlerke FGeGloof laat ons amverder sien FJy Ginspiamreer my: FVir jou vra ekdm G. Koor: CGeseënde-seënde FKersfees en ‘n voorGspoedige nuwe Cjaar Mag jy amliefde vind en Fweggee Mag die GStem in jou hart jou dra. V2. Ek het ‘n droom dat ek en jy sal saamloop en ons mekaar tog weer sal vind om ‘n boom sal ons weer hande vat aan die einde van ‘n jaar Prekoor: Geloof gee ons vlerke Geloof laat ons verder sien Jy inspireer my: Vir jou vra ek. Koor: CGeseënde-seënde FKersfees en ‘n voorGspoedige nuwe Cjaar Mag jy amliefde vind en Fweggee Mag die GStem in jou hart jou dra. Brug: F ‘n Gboom van amvrede F ‘n Gboom van geloof, hoop en amliefde FDaar lê altyd iets beters voor die dmboom is ons baken dat ons gegrond is in een G Heer Koor: MODULASIE Koor: DGeseënde-seënde GKersfees en ‘n voorAspoedige nuwe Djaar Mag jy bmliefde vind en Gweggee Mag die AStem in jou hart jou dra. D
2.
Klippies vir Kersfees C em F G // C em F G V1. Ek gooi C klippies vir em Kersfees In 'n F blikkie langs my G bed C Klippies tel die am slapies Voor ek oumas en F oupas weer by my G het //Met C niggies en em nefies En F engeltjies in die G kerk Die C Kersspel by die G laerskool En F almal wil Maria G wees. Brug 1: am Ek ruik nog die G tinsel in Game En ek hoor Bonney F M sing drummer G boy. am ons sing Somer G Kersfees van Koos en hang F balle en liggies aan die G boom. (instr klippies vir Kersfees) C am F G // C am F G V2. Ek sien ‘n C boompie en iemand sneeu em skoffel F Vriende wat oorkom met per G sente Ek onthou ‘n C Wiegie van hout, ‘n em first love pop pienk nag F klere gegee deur G ouma //En ek verlang na C klippies vir em Kersfees En F liefde om die G boom Die C Krismis kinders kyk deur em winkelglas Toe Krismis F kinders nog kinders G was Brug 2: am Ek het jou daar ge G soek langs die Suider F kruis Jy lyk baie G ver vanaand, ‘n ster am Ek het jou daar ge G kry: als wat ek nog ont F hou Hier hang jy aan my G lewensboom *MODULEER V3. Ek verlang na D klippies vir f#m Kersfees As G oupa weer die die Storie A lees Van hoe D Jesus ons f#m Kersgeskenk Vir hierdie G Feesgety moet A wees. //Ek gooi D klippies vir f#m Kersfees Hang G sterre aan my A boom Tel die D slapies tot ek f#m jou weer sien Dis my G grootste Kersfees A droom (Ek gooi D klippies vir f#mKersfees in die G blikkie langs my A bed Tel die D slapies Tot ek f#mjou weer sien Jy’s my G grootste Kersge A skenk)
3.
White Christmas C G6 F G C G6 F G CI’m dreaming of a Fwhite GChristmas FJust like the Gones I used to Cknow Where the C7tree top glistens And F children listen To dmhear the sleigh bells in the Gsnow. CI‘m dreaming of a Fwhite GChristmas FWith every GChristmas card I Cwrite May your C7days be F merry and white And may dmall your Christmases be dmwhite...
4.
Can you write me a Christmas song? A c#m D E Chorus: A Can you write me a c#m Christmas song? With no D snow just sunshine E in it? A Will you write me a c#m Christmas song with bright D kites and beach um E brellas? f#mWhen you write me your E Christmas song With D sandcastles and E clear blue skies f#mMake sure when you E write that song Make D sure that you are E in it. Bridge: A We can have a big tree bring f#mfriends, bring family Tell our D stories around the BBQ about the E year gone by Cele A brating the long a f#mwaited summer day With salty D waters, suntanlotion, share the E good times again Coda: A Do you hear the c#m Christmas song? Just a D simple summer salad E song A Do you hear the c#m Christmas song? Just a D silly simple summersalad Christmas c#m song
5.
Santa Toeter song(Kry jy lekker warm?) am F dm E/ am F dm E V1: am Santa kom aan met sy rendiere(rendiere) Deur deur die F donker nag, met sneeu en klokkies wat lui So ver dm blindend is die son van Afrika(Afrika), Sy E rendiere oorverhit./"kry julle lekker warm, man?" Koor: am Toe-toereroet toeroete-roet Stellenbosch verkeer F Toe-toereroet toeroete-roet Kan ek jou iewers heen neem? dm Toe-toereroet toeroete-roet Kan ek jou help meneer? E Toe-toereroet toeroete-roet Jy lyk nogal baie na Kersvader! V2. am Koos sit langs die pad met sy rooi pakkie(rooi pakkie) F Weg is al die persente net die slee het gebly Die dm kinders van Cloetesville speel kaalvoete(kaalvoete) Die E son wat nog hoog bly sit. /"Kry jy lekker warm, man?" V3. am Het jy al gehoor van load shedding(load shedding)? F Deur die donker nag gaan jy g'n huis kan kry. En dm wie gaan al die persente dra(persente dra) En E wag tot die sonder ondergaan? /"Kry jy lekker warm, man?" V4. am Santa kom aan met die taximan(taximan) F Deur die besige strate met klokkies wat lui dm Wat het jy daar op die agterseat(agterseat)? Dis E Rudolf die rendier-dis hy! /"Kry jy lekker warm, man?" am Ons soek n boom, n boom/ Met vriende en familie F Nevermind die persente/ Dis my boom hierdie dm Ons is almal nou hier/ Ons is reg om dit te vier Waars E Kersvader? En dis n Krismissong / En Tilla is in die song En Hendrik is in die song/ Gaan roep die kinders Waars die kinders / Gaan roep hulle! Hy’s hiers!/ En dis ‘n Krismis song.
6.
Blues Kersfees song em walking bass B 1. em Daars sweet op my wenkbrou/ Kyk hoe am hard werk ek nou/ vir die em geld wat jy belowe. Daars am sweet op my wenkbrou/ Kyk hoe hard werk ek nou/ vir die em geld wat jy belowe. Daars am sweet op my wenkbrou/ Kyk hoe hard werk ek nou/ vir die em geld wat jy belowe. en ek am wonder, ja ek bmdink: sal dit vir Kersfees skaars ge emnoeg wees? 2. Ek skuld vir em Januarie, Februarie ,/ am Maart en April en kyk/dis emamper weer Desember. Ek skuld vir am Januarie, Februarie ,/ Maart en April en kyk/dis emamper weer Desember. Ek skuld vir am Januarie, Februarie ,/ Maart en April en kyk/dis emamper weer Desember. en as am alles klaar afbetaal is, bmsal daar dan nog vir my iets emoor wees? 3. En as ek em huis toe kom/ met leë am hande: ‘n moë hart, / bietjie kleingeld/ ‘n veremlore paar sente. En as ek am huis toe kom/ met leë hande: ‘n moë hart, / bietjie kleingeld/ ‘n veremlore paar sente. En as ek am huis toe kom/ met leë hande: ‘n moë hart, / bietjie kleingeld/ ‘n veremlore paar sente. dis te am min vir mooi persente, my lief: / bmsal jy dan nog bietjie liefde vir my emoorhê? 4. Ons almal em werk en vir ‘n beter am toekoms/ vrou, kinders/dis die em pa’s wat ons is. Ons almal am werk en vir ‘n beter toekoms/ vrou, kinders/dis die em pa’s wat ons is. Ons almal am werk en vir ‘n beter toekoms/ vrou, kinders/dis die em pa’s wat ons is. hey hey hey hey hey- dis amper naweek, dis em Vrydag.
7.
Die Krismis kinners Vers 1: Ons hou Krismis Krismis in Suid-Afrika! Sit jou hoed op en ek kry jou daar. Hier skyn die son mos die hele dag. Krismis Krismis in Suid-Afrika! Koor: Die Krismis kinners Hulle hou van lag en speel Die Krismis kinners Hulle Dans ‘n lekker riël Die Krismis kinners Elke dag van die jaar /In die Paarl vanjaar Krismis Krismis in Suid-Afrika! Vers 2 : En as die son nie skyn nie, En jy reën papnat (Dan) noem ons dit Krismis in joelaai Hier hou ons groot jolyt elke maand van die jaar Want dis jy, dis jy, ja dis jy wat my so laat smile. Koor Outtro
8.
Hans Krismis Cm:… Koor: Uit spring die koekie-hy kan sing en dans: "Ek’s jou Kersfees boetie, ek is Krismis Hans Eks die slimste in die blik, weet waar die hoogste berge sit. Gee my ‘n tou en ek klim daai boom vir jou." Woer-woer woer-woer, jou lekke ding ja, woer-woer woer-woer. V1A: Hans swaai aan die tinsel en klim heel tot bo Vat vir hom die blinkste ster: koekiedrukkers lyk mos so Hy gly al met die takke af en die balle le^ aan skerwe Hy verloor ‘n oog, ‘n arm en orals krummel-nerwe Woer-woer woer-woer, jou lekke ding ja, woer-woer woer-woer. V1B: Hy druk die mooiste vorm uit die platgerolde deeg En toe sy klaar gebak is en hy wil ‘n naam nog gee Toe se^ sy: "Ek is Pollie: en daai pe^rels moet ek dra." Sy beduie met haar ogies na die Koekroller-ma. Woer-woer woer-woer, jou lekke ding ja, woer-woer woer-woer. V2A: Hans laat die koekmeel waai in stof op die tafel Die koeksoda begin te gis, die kremetart wil flou val Op die eiers trap en kraak hy met sy reuse sprong: Klim hy die vetrolle uit tot hy by die string uitkom. Woer-woer woer-woer, jou lekke ding ja, woer-woer woer-woer. V2B: Dis toe hy aan die rokspant hang en die hond gewaar hom daar Toe weet hy hierdie swarbelt-ninja is nou in gevaar! Hy blaf hardop en gee ‘n grom: wys sy tande vir die dier Maar al wat die sterswaai doen is snuffel en lek hom hier. Woer-woer woer-woer, jou lekke ding ja, woer-woer woer-woer. V3A: Hans is die vinnigste en klouter op brak se neus Want hy wil nie vandag ‘n ge-eete koekie wees. Die woef probeer nog omdraai toe swaai Hans al aan sy stert Trek ‘n boog deur die lug: want pe^rels is dit werd. Woer-woer woer-woer, jou lekke ding ja, woer-woer woer-woer. V3B: Nou vra ek jou wat maak ‘n pollie met pe^rels om haar nek? Veral as sy ‘n koekie is, met ‘n grote bek "Ag dankie Hans- jy is my held: vir jou gee ek net liefde Hiers ‘n nuwe arm en ‘n oog: jy's nou weer heel, my liefste." Woer-woer woer-woer, jou lekke ding ja, woer-woer woer-woer.
9.
Betlehem se ster Sterretjies wat vonkel in die hemel blou Ek wonder o so dikwels of jul ooit onthou Hoe daar een van julle asan die hemeltrans Wyse manne gelok het met sy helder glans Weet jul wat het hul toe in die stal gevind In die krip se skuilte lê die helige kind Het jul ook die stem van engle soet gehoor Stemme uit die hemel van die englekoor Weet jul ook van herders wat hulle has na die stal Om voor die tere kleintjie op die knie te val Sterretjies wat vonkel in die hemel blou Ek wonder o so dikwels of jul ooit onthou
10.
Ek het net een wens(vir Kersfees) C G6/ C G6 V1. CDie hele wêreld is weggesteek agter blink kersverG6sierings Die C ekonomie druk vanjaar alweer -nog G6meer FHet jy vergeet van GKersfees En wat die Ffokus op moet Gwees? V2. CEk dink trug aan my kinderjare: Die G6afwagting na daardie geskenk CVan liefdevolle ouers, Wat van G6dag nie meer hier is nie FHet jy vergeet van GKersfees En wat die Ffokus op moet Gwees? Koor: Ek het net een Cwens Dat jy sal emweet dat FJesus ons grootste geGskenk is. Ek bid vir Cjou En vir my emma En hierdie Fland, vir vrede in GSuid-Afrika: FKoester als wat mooi is Ek Gbid vir al die kinders, Cgesinne en families Dat ons die Fware Kersfeesboodskap in ons Gharte hierdie jaar sal Cdra. V3. CEk bid vir kinders wat jonk en wees is; Vir G6ma’s wat soek en smag C Wat gee jy weg wat kry jy hierdie Desember: Gee ‘n G6seuntjie vir Kersfees ‘n ma FHet jy vergeet van GKersfees En wat die Ffokus op moet Gwees? V4. CEk dink met dankbaarheid aan jou: ‘n ma wat ek G6nooit geken het nie C Hoe ek gebaar is vir liefdevolle ouers: Vir G6ouers ‘n Kersfees geskenkie FHet jy vergeet van GKersfees En wat die Ffokus op moet Gwees?
11.
In a Baby 03:29
In a baby (3) Verse 1: In a baby Jesus Christ was born today(that day) In a baby And he will save the world In a baby Will you follow that star tonight? In a baby Will you find Bethlehem? Verse 2: He was born in Bethlehem In a stable, laid in a crib But there was no room for him He has come to save the world But there is room in my heart Do you wanna be saved today? I will make Him my King, my Savior Do you wanna be saved today? Chorus: Have a happy happy Christmas day Look all the angels are singing Glory glory hallelujah/Glory hallelujah Glory glory Hallelujah/Glory hallelujah Glory glory hallelujah/Glory hallelujah In ex celsius Dayo/In eg selsius Dayo Verse 3: Wish I was there Wish I was there that night Wish I was there Watching sheep on a starry night Hear angels sing But the message is clear Echo through fields I’m part of the miracle Verse 4: I am saved because one child Let’s celebrate the gift from God Born and died on a wooden cross He was given to Moses He is the only son of God He was a gift to Abraham He’s the one that makes us all - innocent He is a gift to me today Chorus: Have a happy, happy Christmas day Hear the church people singing Glory, glory hallelujah Glory hallelujah Glory, glory Hallelujah Glory hallelujah Glory, glory hallelujah Glory hallelujah In ex selsius Dayo In ex selsius Dayo Chorus: Have a happy, happy Christmas day So I am practicing for heaven Glory, glory hallelujah/Glory hallelujah Glory, glory Hallelujah/Glory hallelujah Glory, glory hallelujah/Glory hallelujah In ex selsius Dayo/In ex selsius Dayo.
12.
Rainmaker 03:40
He is our Rainmaker Christmas song V1. cmLove, love/ Your enemy, your neighbor FoAbrgive, forgive/ Your enemy, your wrongdoer Cause fmGod lets his sun shine on everybody and GGod lets it rain on even the least of you. He’s our fmRainmakerG fm G V2. cmWho builds a house/ when God does not help him? and who Abwatches the city / when God does not protect it? you will fmlabor and work/ in vain it will be God Ggives to his loved ones/ even when they sleep. He’s our fmRainmakerG fm G V3. cmWho are you and –/ Where are you from? AbWhat can you bring-/ What can you become For fmyou to be counted / find your family, identity in GBethlehem / just like Joseph and Mary. He’s our fmRainmakerG fm G Chorus: Let’scm pray! Let’s pray! All my brothers and sisters We have Abcomplex problems/ With just one solution fmJesus Christ was born on Christmas day. He is our CRainmaker, fmMiracle Gsaviour Bridge1: cmWe need to be rainmakers, we need more prayer creators Who can pray and ask- to keep Gods name holy. AbIn heaven and on earth: his will be done daily. Let’s bring forgiveness- as we are forgiven FLet’s beg for bread- that today will be eaten. Be strong through temptation- Be safe from the evil one. GThere is one God- watching over his creation. Bridge2:cmWe pray for unity, healing, love in our community We pray for less guns, corruption and crime. AbWe have a vision: Gods has plans for his nation He keeps his promises as the journey’s begun Fwith commitment and effort amidst change and hurting on our knees we ask the Rainmakers blessing: GThere is one God- watching over his creation.
13.
I’m dreaming of a Christmas in Saskatchewan In Regina where I remember the winter night It’s a fairytale of color Where the darkness meets the light It is snow forever crunching Making diamonds in the light You can go to the Sask hotel on Victoria street and try out their cheese and fruit platter withs some wine to warm your body You can work out at the Crown club Stay a little longer for the hottub And there is Jerry with his smile forever charming With clean towels You can have ribs at Tony Roma’s You can have Tai chicken curry at Earls and see your friends You can walk around Wascana lake in fifty five minutes See the birds practicing their flights to go back South There is a bridge over Wascana river It’s the pretties I’ve ever seen O to feel the years of wisdom Just to touch the faded colors I like the buzz of Albert street Ilike the Parliament building with it’s marble A bit too much bit it all fits in As part of history And why not When it’s a landmark in the bigger space And you can go anywhere in the city If you have 20 minutes: you might get change Because everything happens within the boundaries of the ringroad I’ve seen the blizzards that stops traffic and keeps us home To stay inside for hot coffee This spoil is not a sin I’ve seen thunderstorms that become rivers, become pools It’s a these things that bring you closer: for alone you will not last This is what I miss Harrington mews Where the neighbors garage sale blocks the way It’s the only way you’ll get stuck in traffic Cause they clean it up soon when we’re snowed in O let me go gently Don’t’ wanna miss a thing//I love Regina //I love Regina in the snow
14.
Somerkersfees 1. CWelkom o Fstille Gnag van amvrede FOnder die GSuiderCkruis Wyl stemme Fuit die Gou amverlede FOor sterre Gvelde Cruis. CKersfees kom, GKersfees kom CGee aan God die Geer CSkenk dan ‘n helder Gsomeramkersfees Faan hierdie Gland o CHeer 2. CHoor jy hoe Fsag die Gklokke ambeier FIn eeue Goue Ctaal Kyk selfs die FnagteGlike amswye FVertel die Gou verChaal 3. CVoel jy ook Fnou sy Gwarm amliefde FSoos ons die Gdag geCdenk Toe hy sy FSeun aan Gons geamstuur het FOns grootste GkersgeCskenk.

credits

released September 9, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this album or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: