We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Net 'n bietjie olie​(​Tjieng tjieng tjieng)

from My Beker Loop Oor by Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

8. Ching-ching-ching(Net ‘n bietjie olie in my kruik.)

Koor: Net ‘n bietjie olie in my kruik.
Net ‘n bietjie olie in my kruik
Is dit te min
vir ‘n wonderwerk?
Net ‘n bietjie olie in my kruik.
Net ‘n bietjie olie in my kruik.
Is dit te min
vir ‘n wonderwerk?

Word my laaste druppel
U eerste druppel.
Bodemloos en in oorvloed
Here maak my oë oop…
As die laaste druppel val
Met my laaste beste
maak God die kruike vol.

ching ching ching
ja Here, ek sien…
ching ching ching
ja Here, ek sien…

Koor: Net ‘n bietjie olie in my kruik.
Net ‘n bietjie olie in my kruik
Is dit te min
vir ‘n wonderwerk?
Net ‘n bietjie olie in my kruik.
Net ‘n bietjie olie in my kruik.
Is dit te min
vir ‘n wonderwerk?

Instr

Word my laaste druppel
die eerste druppel
Bodemloos en oorvloed
Heer maak my oë oop…
Word my laaste druppel
Met my laaste beste
en God maak die kruike vol.

ching ching ching
ja Here, ek sien…
ching ching ching
ja Here, ek sien…

credits

from My Beker Loop Oor, released January 22, 2021

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: