We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

My Beker loop oor Psalm 23

from My Beker Loop Oor by Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

18. Psalm 23
A: Die Here is my Herder
Niks sal my ontbreek nie
Niks sal my ontbreek nie
A: Hy laat my neerlê
In groen weivelde
In groen weivelde

B: Na waters waar rus is
lei hy my heen

C: Hy verkwik my siel
Hy lei my in die spore van geregtigheid
Om sy naam ontwil
My beker loop oor
A: Al gaan ook in ‘n dal
van doodskaduwee
Van doodskaduwee
A: Ek sal geen onheil vrees nie
Want U is met my
U is met my

B: U stok en u staf
die vertroos my.

C: U berei die tafel voor my aangesig
Teenoor my teenstaanders.
U maak my hoof vet met olie
My beker loop oor.

C: Net goedheid en guns sal my volg
al die dae van my lewe
en ek sal in die huis van die Here bly
In lengte van dae.

A: Die Here is my Herder
Niks sal my ontbreek nie
Niks sal my ontbreek nie

B: Na water waar rus is
lei hy my heen

credits

from My Beker Loop Oor, released January 22, 2021

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: