/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Physical Album

    Includes unlimited streaming of Geseënde Kersfees Somer Kersfees via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    edition of 30 
    Purchasable with gift card

      $9 USD or more 

     

lyrics

Blues Kersfees song
em walking bass B

1. em Daars sweet op my wenkbrou/ Kyk hoe am hard werk ek nou/ vir die em geld wat jy belowe.
Daars am sweet op my wenkbrou/ Kyk hoe hard werk ek nou/ vir die em geld wat jy belowe.
Daars am sweet op my wenkbrou/ Kyk hoe hard werk ek nou/ vir die em geld wat jy belowe.
en ek am wonder, ja ek bmdink: sal dit vir Kersfees skaars ge emnoeg wees?

2. Ek skuld vir em Januarie, Februarie ,/ am Maart en April en kyk/dis emamper weer Desember.
Ek skuld vir am Januarie, Februarie ,/ Maart en April en kyk/dis emamper weer Desember.
Ek skuld vir am Januarie, Februarie ,/ Maart en April en kyk/dis emamper weer Desember.
en as am alles klaar afbetaal is, bmsal daar dan nog vir my iets emoor wees?

3. En as ek em huis toe kom/ met leë am hande: ‘n moë hart, / bietjie kleingeld/ ‘n veremlore paar sente.
En as ek am huis toe kom/ met leë hande: ‘n moë hart, / bietjie kleingeld/ ‘n veremlore paar sente.
En as ek am huis toe kom/ met leë hande: ‘n moë hart, / bietjie kleingeld/ ‘n veremlore paar sente.
dis te am min vir mooi persente, my lief: / bmsal jy dan nog bietjie liefde vir my emoorhê?

4. Ons almal em werk en vir ‘n beter am toekoms/ vrou, kinders/dis die em pa’s wat ons is.
Ons almal am werk en vir ‘n beter toekoms/ vrou, kinders/dis die em pa’s wat ons is.
Ons almal am werk en vir ‘n beter toekoms/ vrou, kinders/dis die em pa’s wat ons is.
hey hey hey hey hey- dis amper naweek, dis em Vrydag.

credits

from Gese​ë​nde Kersfees Somer Kersfees, released September 9, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: