/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Physical Album

    Includes unlimited streaming of Geseënde Kersfees Somer Kersfees via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    edition of 30 
    Purchasable with gift card

      $9 USD or more 

     

lyrics

Klippies vir Kersfees
C em F G // C em F G
V1. Ek gooi C klippies vir em Kersfees
In 'n F blikkie langs my G bed
C Klippies tel die am slapies
Voor ek oumas en F oupas weer by my G het
//Met C niggies en em nefies
En F engeltjies in die G kerk
Die C Kersspel by die G laerskool
En F almal wil Maria G wees.

Brug 1: am Ek ruik nog die G tinsel in Game
En ek hoor Bonney F M sing drummer G boy.
am ons sing Somer G Kersfees van Koos
en hang F balle en liggies aan die G boom.

(instr klippies vir Kersfees) C am F G // C am F G

V2. Ek sien ‘n C boompie en iemand sneeu em skoffel
F Vriende wat oorkom met per G sente
Ek onthou ‘n C Wiegie van hout, ‘n em first love pop
pienk nag F klere gegee deur G ouma
//En ek verlang na C klippies vir em Kersfees
En F liefde om die G boom
Die C Krismis kinders kyk deur em winkelglas
Toe Krismis F kinders nog kinders G was

Brug 2: am Ek het jou daar ge G soek langs die Suider F kruis
Jy lyk baie G ver vanaand, ‘n ster
am Ek het jou daar ge G kry: als wat ek nog ont F hou
Hier hang jy aan my G lewensboom
*MODULEER
V3. Ek verlang na D klippies vir f#m Kersfees
As G oupa weer die die Storie A lees
Van hoe D Jesus ons f#m Kersgeskenk
Vir hierdie G Feesgety moet A wees.
//Ek gooi D klippies vir f#m Kersfees
Hang G sterre aan my A boom
Tel die D slapies tot ek f#m jou weer sien
Dis my G grootste Kersfees A droom

(Ek gooi D klippies vir f#mKersfees
in die G blikkie langs my A bed
Tel die D slapies Tot ek f#mjou weer sien
Jy’s my G grootste Kersge A skenk)

credits

from Gese​ë​nde Kersfees Somer Kersfees, released September 9, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: