We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Hier is 'n gebed​(​meditatief)

from My Beker Loop Oor by Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

12. Gebed (27/1/93)

Hier is ‘n gebed vir my Here
‘n sagte fluistering
wat sing uit my hart.

Hier is ‘n gebed vir my Here
‘n sagte fluistering
wat sing uit my hart.

ek wil sing van die Koning
wat elke tree van my lewe bepaal.

Here, bly tog naby my
leer my vertrou op U
Here, hierdie mens is swak
Net U kan ware vrede gee.

U maak die wêreld om my
U gee die blomme kleur
en U’s my Heer, U’s my Heer

(mod) Sonder U verdwaal ek Here
vergeet die pad na nuwe lewe
maar U bly altyd daar
selfs in my verlorenheid
en bly my Heer, en bly my Heer.

U is vir my ‘n Vader
U gee so baie meer
as wat ek vra in gebed.

Daarom sê ek dankie Koning
vir wat U is, genadig, liefde
dat U vir my kom haal
daar in my verlorenheid
en U’s my Heer, U’s my Heer.

credits

from My Beker Loop Oor, released January 22, 2021

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: