/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Physical Album

    Includes unlimited streaming of Geseënde Kersfees Somer Kersfees via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    edition of 30 
    Purchasable with gift card

      $9 USD or more 

     

lyrics

Hans Krismis
Cm:…
Koor: Uit spring die koekie-hy kan sing en dans:
"Ek’s jou Kersfees boetie, ek is Krismis Hans
Eks die slimste in die blik, weet waar die hoogste berge sit.
Gee my ‘n tou en ek klim daai boom vir jou."
Woer-woer woer-woer, jou lekke ding ja, woer-woer woer-woer.

V1A: Hans swaai aan die tinsel en klim heel tot bo
Vat vir hom die blinkste ster: koekiedrukkers lyk mos so
Hy gly al met die takke af en die balle le^ aan skerwe
Hy verloor ‘n oog, ‘n arm en orals krummel-nerwe
Woer-woer woer-woer, jou lekke ding ja, woer-woer woer-woer.

V1B: Hy druk die mooiste vorm uit die platgerolde deeg
En toe sy klaar gebak is en hy wil ‘n naam nog gee
Toe se^ sy: "Ek is Pollie: en daai pe^rels moet ek dra."
Sy beduie met haar ogies na die Koekroller-ma.
Woer-woer woer-woer, jou lekke ding ja, woer-woer woer-woer.

V2A: Hans laat die koekmeel waai in stof op die tafel
Die koeksoda begin te gis, die kremetart wil flou val
Op die eiers trap en kraak hy met sy reuse sprong:
Klim hy die vetrolle uit tot hy by die string uitkom.
Woer-woer woer-woer, jou lekke ding ja, woer-woer woer-woer.

V2B: Dis toe hy aan die rokspant hang en die hond gewaar hom daar
Toe weet hy hierdie swarbelt-ninja is nou in gevaar!
Hy blaf hardop en gee ‘n grom: wys sy tande vir die dier
Maar al wat die sterswaai doen is snuffel en lek hom hier.
Woer-woer woer-woer, jou lekke ding ja, woer-woer woer-woer.

V3A: Hans is die vinnigste en klouter op brak se neus
Want hy wil nie vandag ‘n ge-eete koekie wees.
Die woef probeer nog omdraai toe swaai Hans al aan sy stert
Trek ‘n boog deur die lug: want pe^rels is dit werd.
Woer-woer woer-woer, jou lekke ding ja, woer-woer woer-woer.

V3B: Nou vra ek jou wat maak ‘n pollie met pe^rels om haar nek?
Veral as sy ‘n koekie is, met ‘n grote bek
"Ag dankie Hans- jy is my held: vir jou gee ek net liefde
Hiers ‘n nuwe arm en ‘n oog: jy's nou weer heel, my liefste."
Woer-woer woer-woer, jou lekke ding ja, woer-woer woer-woer.

credits

from Gese​ë​nde Kersfees Somer Kersfees, released September 9, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: