/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Physical Album

    Includes unlimited streaming of Geseënde Kersfees Somer Kersfees via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    edition of 30 
    Purchasable with gift card

      $9 USD or more 

     

lyrics

Geseënde Kersfees

Koor: CGeseënde-seënde FKersfees
en ‘n voorGspoedige nuwe Cjaar
Mag jy amliefde vind en Fweggee
Mag die GStem in jou hart jou dra.

V1. Mag jy die Cpad voor jou herken as Fmaklik
en jou Gvoete dans in die Creën
mag God se amengele oor jou Fwaghou
Jou Gtroos en ondersteun.

Prekoor: FGeGloof gee ons amvlerke
FGeGloof laat ons amverder sien
FJy Ginspiamreer my: FVir jou vra ekdm G.

Koor: CGeseënde-seënde FKersfees
en ‘n voorGspoedige nuwe Cjaar
Mag jy amliefde vind en Fweggee
Mag die GStem in jou hart jou dra.

V2. Ek het ‘n droom dat ek en jy sal saamloop
en ons mekaar tog weer sal vind
om ‘n boom sal ons weer hande vat
aan die einde van ‘n jaar

Prekoor: Geloof gee ons vlerke
Geloof laat ons verder sien
Jy inspireer my: Vir jou vra ek.

Koor: CGeseënde-seënde FKersfees
en ‘n voorGspoedige nuwe Cjaar
Mag jy amliefde vind en Fweggee
Mag die GStem in jou hart jou dra.

Brug: F ‘n Gboom van amvrede
F ‘n Gboom van geloof, hoop en amliefde
FDaar lê altyd iets beters voor
die dmboom is ons baken
dat ons gegrond is in een G Heer

Koor: MODULASIE Koor: DGeseënde-seënde GKersfees
en ‘n voorAspoedige nuwe Djaar
Mag jy bmliefde vind en Gweggee
Mag die AStem in jou hart jou dra. D

credits

from Gese​ë​nde Kersfees Somer Kersfees, released September 9, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: