We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

5. Nie uit eie kragte nie. (21/12/90)

V1: Ek wou op eie kragte bou,
moes oplaas die stryd laat vaar,
Want my lewe’t leeg gebly sonder U.
Ek wou weet- waarom is die mens so swak
en die wêreld nie ons tuiste,
Waarom moes Heer Jesus kom om te sterf?

Koor: God antwoord: ”Jy is my kind,
‘n uitgesoekte kind.
Jesus My enigste
Is wat ek gee vir die mens.
Wie in Hom glo
word almal gered.
Hy is jou sterkte, jou krag, jou lewe,
glo in Hom.

V2: Nou wil ek lewe in U naam,
weer die stryd aansê in U krag,
want my lewe’t vol geword saam met U.
Nou weet ek dat- die Heil’ge Gees my veilig lei,
en Heer Jesus my bevry,
van my sonde, Here God sorg vir my.

Koor: In woorde:Ek is sy kind,
‘n uitgesoekte kind,
Jesus sy enigste is wat Hy gee vir die mens,
Wie in Hom glo, word almal gered.
Hy is my sterkte, my krag, my lewe,
‘k glo in hom.

credits

from My Beker Loop Oor, released January 22, 2021

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: