We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Ek leef -gemaak vir tweede kanse

from My Beker Loop Oor by Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

9. Ek leef/Gemaak vir tweede kanse

Pre-chorus: So seker as die son en die maan
draai om hul wentelbaan
So seker is ek dat U bestaan
En Die Wonder van:

Koor: Ek leef! Gemaak vir tweede kanse
Ek leef! Elke dag gee U my nuwe lewe
Om in liefde te vergewe
Ek is gemaak vir Tweede Kanse

Vers1 Here- hoekom het U my gemaak?
Gevorm in my ma se maag
‘n asem wat al groter raak
Here Ek soek na wysheid
en n pad wat ek verstaan

Vers 2 Here Soms wonder ek of U nog weet
van die vreemdeling wat hier op aarde bly
Here Soms wonder ek of het U vergeet
en gaan U my hier laat agterbly

Vers 3 Here Maar kyk hoe klein is ek
Teen alles wat hier rondom my bestaan?
Here As ek vandag sou doodgaan
En my bene word soos stof
Bring dit tog vir U lof

Brug: En hoekom word een gebore in n groot paleis met pilare?
En hoekom word een gebore in n gehuggie met sinkplaatgate?
Al die stukke -lyk deurmekaar
wanneer ek na- die legkaart staar
Maar ek weet dis- net die- Meesterbouer-
Wat weet hoe pas die stukke weer bymekaar

Pre-chorus: So seker as die son en die maan
draai om hul wentelbaan
So seker is ek dat U bestaan
So seker as die son en die maan
draai om hul wentelbaan
So seker is ek dat U bestaan
(Die Wonder van) Die Wonder van

Koor: Ek leef! Gemaak vir tweede kanse
Ek leef!Elke dag gee U my nuwe lewe
Om in liefde te vergewe
Ek is gemaak vir Tweede Kanse

Koor: Ek leef! Gemaak vir tweede kanse
Ek leef!Elke dag gee U my nuwe lewe
Om in liefde te vergewe
Ek is gemaak vir Tweede Kanse
Om in liefde te vergewe
Ek is gemaak vir Tweede Kanse  

credits

from My Beker Loop Oor, released January 22, 2021

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: