/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Physical Album

    Includes unlimited streaming of Geseënde Kersfees Somer Kersfees via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    edition of 30 
    Purchasable with gift card

      $9 USD or more 

     

lyrics

Ek het net een wens(vir Kersfees)
C G6/ C G6
V1. CDie hele wêreld is weggesteek agter blink kersverG6sierings
Die C ekonomie druk vanjaar alweer -nog G6meer
FHet jy vergeet van GKersfees
En wat die Ffokus op moet Gwees?
V2. CEk dink trug aan my kinderjare: Die G6afwagting na daardie geskenk
CVan liefdevolle ouers, Wat van G6dag nie meer hier is nie
FHet jy vergeet van GKersfees
En wat die Ffokus op moet Gwees?

Koor: Ek het net een Cwens
Dat jy sal emweet
dat FJesus ons grootste geGskenk is.
Ek bid vir Cjou
En vir my emma
En hierdie Fland,
vir vrede in GSuid-Afrika:
FKoester als wat mooi is
Ek Gbid vir al die kinders,
Cgesinne en families
Dat ons die Fware Kersfeesboodskap
in ons Gharte hierdie jaar sal Cdra.


V3. CEk bid vir kinders wat jonk en wees is; Vir G6ma’s wat soek en smag
C Wat gee jy weg wat kry jy hierdie Desember: Gee ‘n G6seuntjie vir Kersfees ‘n ma
FHet jy vergeet van GKersfees
En wat die Ffokus op moet Gwees?
V4. CEk dink met dankbaarheid aan jou: ‘n ma wat ek G6nooit geken het nie
C Hoe ek gebaar is vir liefdevolle ouers: Vir G6ouers ‘n Kersfees geskenkie
FHet jy vergeet van GKersfees
En wat die Ffokus op moet Gwees?

credits

from Gese​ë​nde Kersfees Somer Kersfees, released September 9, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: