We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

4. Miljoene song

Soms voel ek soos:
twee nulle, drie nulle
Vier, vyf, ses nulle
Sewe nulle,
Ag ‘n zero zero zero
Waarde
Voel soos ‘n zero!
Waarde
Las nog ‘n nulletjie by …/dis verby met my

Maar

U is die Een
wat vir my waarde gee
U is die EEN wat
Hier langs my kom staan

En gee my:
twee nulle, drie nulle
Vier, vyf, ses nulle
Sewe nulle,
Ag miljoene-joene-joene
Waarde
Dit word miljoene!
Waarde
Las nog ‘n nulletjie by!

U is die Een
wat vir my waarde gee
U is die EEN wat
Hier langs my kom staan

En gee my:
twee nulle, drie nulle
Vier, vyf, ses nulle
Sewe nulle,
Ag miljoene-joene-joene
Waarde
Dit word miljoene!
Waarde
Las nog ‘n nulletjie by!

Brug: Jy sê vir my
Kyk al jou foute
Ek sê dis als vergewe
Jy sê dit raak al erger
Sy genade is meer

Want U is die Een
wat vir my waarde gee
U is die EEN wat
Hier langs my kom staan

En gee my:
twee nulle, drie nulle
Vier, vyf, ses nulle
Sewe nulle,
Ag miljoene-joene-joene
Waarde
Dit word miljoene!
Waarde
Las nog ‘n nulletjie by!
Ja
U is die Een
wat vir my waarde gee
U is die EEN wat
Hier langs my kom staan

En gee my:
twee nulle, drie nulle
Vier, vyf, ses nulle
Sewe nulle,
Ag miljoene-joene-joene
Waarde
Dit word miljoene!
Waarde
Las nog ‘n nulletjie by!

credits

from My Beker Loop Oor, released January 22, 2021

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: