We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

17. Gee my brood
Marthie Hauptfleisch, 25 Mei 2011

Vers: Met hierdie snytjie brood
Maak ek ‘n dokter groot.
Met hierdie snytjie brood
Voer ek die president!
Of miskien dalk ‘n ingenieur
Kom ons kyk wat gebeur!
Met hierdie snytjie brood
Gee ek ‘n nasie hoop

Koor: (kinderstemme) Laat die kinders speel
Laat die kinders droom
Laat die kinders uitsien na die môre
(solo)Want ek gee die snytjie brood
(solo en kinderstemme) Maak Afrika kinders groot.

Anderkant die treinspoor
Het ek iets verloor
Maar het dit teruggevind
Ja, ek het dit teruggevind.
Dit is die liefde in Stellenbosch se strate
Dit is die liefde in gee-ende hande
Kom weeskinders en afgedwaaldes
(Kom) Almal -wat verdwaal is
Want ons breek …Brood

Brug: Gee my brood…
Al is dit net ‘n kleintjie
Gee my brood…
Al is dit net ‘n snytjie..
Brood…
Is daar iemand, iemand, iemand, iemand
Wat my sal hoor?
Is daar iemand, iemand, iemand, iemand
Iemand soos- jy?

credits

from My Beker Loop Oor, released January 22, 2021

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: