/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD) + Digital Album

    Physical Album

    Includes unlimited streaming of Geseënde Kersfees Somer Kersfees via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 98 days
    edition of 30 
    Purchasable with gift card

      $9 USD or more 

     

lyrics

Betlehem se ster

Sterretjies wat vonkel in die hemel blou
Ek wonder o so dikwels of jul ooit onthou
Hoe daar een van julle asan die hemeltrans
Wyse manne gelok het met sy helder glans

Weet jul wat het hul toe in die stal gevind
In die krip se skuilte lê die helige kind
Het jul ook die stem van engle soet gehoor
Stemme uit die hemel van die englekoor

Weet jul ook van herders wat hulle has na die stal
Om voor die tere kleintjie op die knie te val
Sterretjies wat vonkel in die hemel blou
Ek wonder o so dikwels of jul ooit onthou

credits

from Gese​ë​nde Kersfees Somer Kersfees, released September 9, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: