We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

15. Jy sal altyd die leiding neem/Baie baie baie Deuteronomium 28:11

11“Die Here sal jou oorlaai met die goeie:
baie kinders,
baie diere
baie oeste.
in die land wat Hy aan jou voorouers belowe het

12Die Here sal op die regte tyd op jou laat val
baie reën
baie seën op
baie werk,
Sy ryk voorraadskuur hemel vir jou oopmaak

Koor: Jy sal altyd die leiding neem.
Jy sal altyd die leiding neem.
Jy sal aan nasies kan uitleen,
maar self nooit hoef te leen nie.
maar self nooit hoef te leen nie.
Jy sal altyd die leiding neem.
Jy sal altyd die leiding neem.
En die Here sal jou die kop maak
nie die stert nie.

13As jy luister
na Sy woorde
As jy doen
wat Hy vir jou gee

Moenie regs of links kyk nie
^Of van Sy opdragte afwyk nie
Nie ander gode navolg
Of selfs aanbid nie.

Koor: Jy sal altyd die leiding neem.
Jy sal altyd die leiding neem.

credits

from My Beker Loop Oor, released January 22, 2021

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: