We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

Stoot die blêddie bus

Vers 1: Van Kaapstad na Johannesburg in 19 solid ure
Dis Valies wat die bus bestuur en weet hul ooit waar’s Belville?
Ja ek’s laat vir my lift en laat vir my werk en ons stop aanmekaar
Ja ek’s laat vir my lift en laat vir my werk en ons stop aanmekaar

Brug :Want die bus is op vakansie
Ja die bus is op vakansie
Maar min geslaap en styf gesit
Want die bus is op vakansie

Koor:As hy nie wil ry nie trek hom
As hy nie wil loop nie dra hom
En as dit nie wil werk nie
Stoot die blêddie bus

Vers 2: Dat my tyd en jou tyd nou so gemors moet word
Dit gaan verstand te bowe: my senuwees is gaar
Ons poer-poer hier en die bus breek daar en ons stop aanmekaar
Ons poer-poer hier en die bus breek daar en ons stop aanmekaar

Brug : Want die bus is op vakansie
Ja die bus is op vakansie
Maar min geslaap en styf gesit
Want die bus is op vakansie

Koor: As hy nie wil ry nie trek hom
As hy nie wil loop nie dra hom
En as dit nie wil werk nie
Stoot die blêddie bus

credits

from Stoot die bl​ê​ddie bus, released September 10, 2020

license

all rights reserved

tags

about

Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire) Stellenbosch, South Africa

When music is your passion
It shows...

contact / help

Contact Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire)

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Marthie Nel Hauptfleisch (Woman on Fire), you may also like: